|
|
Dis 'n belewenis... San Francisco is een van die mooiste groot stede wat ons nog hier gesien het. Dis nie net stad nie, daar is baie woude wat dit "anders" maak. Die stad het geen einde nie, daar is soveel om te sien en te doen. 'n Paar voorbeelde : Die Golden Gate Brug, Bay Brug, Alcatraz, Golden Gate Park, die bekende "skewe" Lombardstraat, Coit toring, Fisherman's Wharf, Pier 39 (dis soos Kaapstad se Waterfront) en nog vele meer... Kyk! |