Napa Valley 

Home Up Grand Canyon Half Moon Bay Muir Woods Napa Valley Santa Cruz San Francisco San Jose Yosemite Park

Hierdie is soos die Boland - Wynplase!

Die Napa vallei is pragtig en lyk nes die Boland. Ons was by talle van die wynplase gewees. Ons het egter nie by proe uitgekom nie, die toue is heeltemal te lank! Ons sal sommer by die huis proe.

  Welkom.... dankie!!    

Een van die  plase se "proe" gedeelte

Binne-in die dorp....

  Ingang na een van die plase... 

Tonnel vol wynvatte

Oppad terug eet ons ribbetjies hier

Dankie Napa Vallei