'n Regte Raccoon, baie mak |
Alcatraz :1934-1963 was dit 'n tronk |

Ons blitsige Grand Prix huurmotor |
'n Stuk Rooihout wat deur die see uitgespoel is |

Deur die Rooihout van langsaan geneem |
Passifiese Oseaan |
Die afgelope week is hier naby bomme ontdek van die
2de wereldoorlog |
Mis oor die see
|
Kry Johan uiteindelik vir 'n foto
|
Mense wat ons ontmoet het van Ierland |
Ons 2 met Bay bridge en die stad agter |
Dorp Sausalito, net Noord van San Francisco |
Suasalito : Koop 2 roomys "cones" vir $9.20
(R60) Duurste roomys ooit! |
Oppad na 3-Com Park
|
3-Com Park, kyk na 'n Baseball wedstryd, nou weet ons
ook hoe dit werk.
|