|
Hier kom die bokke.... Amerika is ongelukkig nie so rygby"mal" soos ons Suid-Afrikaners nie, so om 'n plek te kry wat die węreldbeker uitsaai, is nogals 'n gestoei. Maar na vele probeerslae kon ons die eerste wedstryd sien by 'n "British Pub" in San Jose en was baie bly dat die bokke gewen het. En ons het talle ander Suid-Afrikaners ontmoet. Hier is ons na die wedstryd. Węreld is klein.... Kyk net wie kry ons in San Jose.... Bharat het saam met ons gewerk in goeie ou Suid-Afrika en werk nou ook in Amerika.... |